Om aan ’n ster te raak

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Om aan ’n ster te raak

F
Frenette van Wyk

Ná ’n ongeluk beland Shiloh en Azalay op onverklaarbare wyse saam in die Arabiese woestyn. Hulle kom ook agter hulle het duisende jare terug in tyd gereis, en bevind hulle in die jaar van Jesus se geboorte ...

Saam met die drie wyse manne volg hulle die Bethlehemster. Azalay is ’n toegewyde Christen, Shiloh is opstandig en glo nie meer nie. Hul omstandighede dwing hulle nader aan mekaar, maar laat ook die vonke spat.

Kan die liefde so ’n vreemde reis oorleef?

Publication

2024

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Inspirasie

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites