Om met jou te dans & Hougoed

E
Ernalize du Toit
D
Didi Potgieter

Om met jou te dans – Ernalize du Toit
Tanya ontmoet die gevaarlik aantreklike Albert terwyl sy op vakansie is en van meet af laat hy haar hart vinniger klop. Maar ’n verhouding met hom is totaal buite die kwessie want hy is haar pa se vyand en familie moet tog sekerlik eerste kom?
Hougoed − Didi Potgieter
Toe Jeanne baie later die vrou met haar volledige stel Royal Albert-koppies in sneespapier toegedraai wegstuur en die winkel sluit voel sy geborge. As sy eendag haar oë toemaak sal dit sulke oomblikke wees wat sy onthou. En sy sal altyd dankbaar wees vir Frederick Rost en sy insig en liefde drome wat nie oud word nie vir Hawaiian-pizza vliegtuie en vir toeval.

Publication

2019

Pages

60

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites