Om ’n leeu se bek toe te bid

Available formats:

Log in to add

Om ’n leeu se bek toe te bid

J
Jan Vermeulen

Ses tieners op ’n vasbyt-kerkkamp in die veld, elkeen met hulle eie geheime en vrae oor geloof. Die matriekseun wat hulle lei, vol drome van dominee word maar sonder studiegeld. Een afgetrede sirkusleeu en die geblikte jagter agter hom aan. ’n Plaas met ’n verlede vol ongeregtigheid, nou deur droogte geteister. Jan Vermeulen se meesleurende nuwe jongvolwasseneverhaal gaan jou van begin tot einde op die punt van jou stoel hou en nuut laat dink oor gebed, geloof en genade.

Publication

2023

Pages

288

Format

Epub

Publisher

Luca

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites