Om te Vlieg

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Om te Vlieg

J
Jeanette Stals

Veg, vlug of vlieg?

Meriet vlug uit Upington om te ontsnap van die hartseer van haar mislukte huwelik en kry werk op ’n wynplaas in die Paarl. Maar haar tyd op die plaas word versuur deur ’n gesofistikeerde Kapenaar in die kantoor. Die wynmaker, daarenteen, voel blykbaar net in die koue, steriele kelder tussen die wynvate tuis. Dis gek om aangetrokke te voel tot só ’n man.

Boonop is alles nie pluis met die eienaar van die landgoed nie en Meriet moet fyntrap om nie haar eie toekoms op die spel te plaas nie.

Publication

2021

Pages

208

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites