Net los meisies kleur hulle hare, bied hulle op ’n skinkbord aan. G’n wonder Daniël de Bruyn verdink haar met haar vlamrooi kop van die oudste beroep wat ’n vrou se lyf allemansbesit maak nie.
Publication
2014
Pages
127
Format
Epub
Publisher
Romanza
Excerpt
EPUB
There are no reviews for this book yet.