Jacolien het reeds haar droomman, die geleerde en gesofistikeerde Ruaan de Jongh, ontmoet. Hulle is perfek vir mekaar. Maar waarom kan sy nie die aantreklike Sebastiaan, ’n beesboer en terggees met verskuilde diepte, uit haar gestel kry nie?
Publication
2016
Pages
118
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.