Onmoontlike mansmens

Available formats:

Log in to add

Onmoontlike mansmens

E
Elize Davies

Dit is vir Karien so belangrik om haar grootworddorpie uit die hande van die genadelose maar onweerstaanbaar aantreklike Hugo te red dat sy instem om met hom te trou. Hy beskou haar egter in dieselfde lig as die gewetenlose vroue wat net sy geld en naam wil inpalm. Haar pa se komplot teen Hugo dra verder by tot die gemors wat haar huwelik is. En om alles te kroon het sy hopeloos lief geword vir haar enigmatiese man … Wanneer sy besluit om nie langer ’n slagoffer te wees nie, maar om te veg vir almal wat sy liefhet, gaan haar oë oop en besef sy waar die liefde eintlik maar die hele tyd gelê het.

Publication

2015

Pages

122

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites