Waar pas die riel, swart Afrikaners en Boesmans in? Of die tannies van Touwsranten in die berge naby Wildernis en die Rehoboth Basters van die vlaktes van Namibië? Met hierdie boek wil Ilse Salzwedel stukkies van die onvertelde geskiedenis van Afrikaans help bewaar. En wys dat Afrikaans ’n taal is waarin mense van alle kleure kan lag en huil, sing en dans, oorlog maak, vrede maak, oorleef en, veral, lééf.
Publication
2013
Pages
168
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.