Ilse Nell is raadop met die finansiële probleme van die vliegbesigheid wat sy geërf het. Durf sy egter die aantreklike Ruark Metford se reddingsvoorstelle aanvaar? En hoe moet sy koel en kalm bly as hy haar knieë lam maak?
Publication
2015
Pages
116
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.