Op ’n Turkse Tapyt

Available formats:

Log in to add

Op ’n Turkse Tapyt

R
Rina Cilliers

Lienke se kêrel is nog nie gereed om te trou nie. Sy besluit om van die geleentheid gebruik te maak om alleen na Turkye en Griekeland te toer, soos wat bespreek was vir die verlowingsreis. Sy wil ’n gebedematjie vir haar aanstaande koop.

Volgens legende gee ’n vrou glo die matjie aan ’n man om hom te oorreed om met haar te trou.

Op die vlug ontmoet sy sexy Sebastian wat haar reis onmiddellik versuur met sy alewige geterg. Boonop is hulle heel toevallig in dieselfde toergroep. Sy gaan haar bes doen om hom en die vlinders in haar maag te ignoreer.

Publication

2021

Pages

208

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites