Op soek na ’n held

C
Chanette Paul

Kiara Albertyn, skrywer van vele romanses, se bankbalans lyk beroerd, haar ryding is onklaar, Skat, haar Persiese kat, stel haar gedurig in die verleentheid en sy kry nie ’n held vir haar vurige heldin geskryf nie. Haar geheimsinnige buurman lyk dalk soos ’n held, het die naam van ’n engel, maar vir Kiara is hy eerder ’n kruising van Atilla die Hun en die duiwel self. Sy vermoed dat hy haar hipnotiseer! Want hoekom sou sy anders instem om ’n werkaanbod van hom te aanvaar wat heeltemal teen haar beginsels is?

Publication

2014

Pages

132

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Collection

Romanza Romantiese Komedie

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites