Kiara, ’n suksesvolle skrywer van liefdesromans, se bankbalans lyk beroerd, haar ryding is onbetroubaar, haar persiese kat, Skat, stel haar gedurig in die verleentheid, en sy kry nie ’n held vir haar vurige heldin geskryf nie. Tot sy hom ontmoet …
Publication
2020
Pages
208
Format
Paperback
Publisher
Romanza
Collection
Romanza 15 Jaar
There are no reviews for this book yet.