Op voorwaarde

L
Linelle Venter

Die plek is vol gediertes – yslike perde, luislange, en natuurlik die boer. Dis Lisa se erfplaas. Op voorwaarde, natuurlik. Maar was dit nie vir die ongeskikte boer nie, het haar stadslyf in die hondlelike trapskoene dalk tou opgegooi.

Publication

2014

Pages

116

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites