Opaal vir die Liefde

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Opaal vir die Liefde

R
Rina Cilliers

Johlene Basson verkoop haar geërfde kunswinkel en het skielik genoeg geld om op ’n Sabbatsjaar te gaan. Sy wil haar ma se biologiese ouers gaan opspoor. Haar amper-verloofde ondersteun nie hierdie halsoorkop besluit nie, maar hy gee vir haar drie maande grasie. Dan wil hy trou. Op Koffiefontein is daar tydens die Tweede Wêreldoorlog ’n aantal Italiaanse soldate as krygsgevangenes aangehou. Johlene het ’n gevoel dat sy die antwoorde op haar vrae hier gaan kry, min wetend dat Koffiefontein haar hele lewe gaan verander. Gelukkig is sy nie alleen nie – daar is die eksentrieke Tant Hartjie, die mooie boer Leo met sy lelike Land Rover en die kerkhof se spook, Elisabet.

Publication

2021

Pages

208

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites