Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in ’n pizzarestaurant by die see. Anja steur haar soos gewoonlik nie aan al Zanelle se praatjies oor ouens of aan die tydskrifartikels wat sy lees nie - soos die een oor ouens en pizzas …
Publication
2015
Pages
89
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.