Pasmaats & Sterk genoeg vir die liefde

I
Ildé Grové
M
Marilé Cloete

‘Ramp’ is die enigste woord om Simoné se werksonderhoud met die fotograaf, Helmut Adelbergh, te beskryf. Tog is haar artikels en sy foto’s perfekte pasmaats … en hul harte ook.

BONUSKORTVERHAAL!

Lokteks: Sterk genoeg vir die liefde – Marilé Cloete

Sunita weet nie meer of sy sterk genoeg is vir die liefde nie. Nie na haar warrelwindverlowing en die einde van daardie selfde verlowing nie. Maar Deon Muller se empatie en teerheid is soos balsem vir haar hart.

Publication

2018

Pages

63

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites