Blonde hare ... Helderblou oë ... ’n Skitterwit glimlag ... Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net ’n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het ’n plan ...
Publication
2014
Pages
52
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.