Perfek vir haar

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Perfek vir haar

J
Joléne de Koningh

Karla is nie net ’n uitmuntende vioolspeler nie, maar ook ’n meisie wat van motorfietse en ou motors hou. Dis juis Johan se antieke geel vuurwa wat haar hart in die eerste plek gesteel het. Wanneer Johan haar na die Karoo neem, raak sy versot op die eiesoortige landskap én die man wat haar aan die paradys voorstel. Sy besef egter ook daar kan nie vir hulle twee ’n toekoms saam wees nie. Karla probeer haar bes om hom uit haar lewe te verban, maar net so min as wat sy die snare van haar viool kan stilmaak, kan sy die snare van haar hart voorsê vir wie hulle hul liefdeslied moet speel.

Publication

2015

Pages

128

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites