Bring ’n pragtige rooikopmeisie en ’n lang aantreklike prokureur by mekaar en gou spat die vonke. Die rooikop weet presies wat sy wil hê en die prokureur het sy hande vol om haar by sy planne te laat inval.
Publication
2019
Pages
208
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.