Pleisters vir die dooies

Available formats:

Log in to add

Pleisters vir die dooies

F
Fanie Viljoen

Hierdie is ’n aand vir laastes. ’n Aand om jou kopie van The Catcher in the Rye in jou rugsak te druk en afskeid te neem van die huis waar jou pa elke aand te diep in sy whiskeyglas kyk. ’n Aand om die lysie uit te haal met die name van almal by die skool wat dink jy’s ’n freak. ’n Aand om die donker ding binne-in jou beter te leer ken. Môre gaan ek ’n gun saamvat skool toe.

Publication

2014

Pages

160

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites