Poskaarte van ’n reis

Available formats:

Log in to add

Poskaarte van ’n reis

J
Jacqueline Leuvennink

Poskaarte van ’n reis is ’n keur van Jacqueline Leuvennink se rubrieke en artikels wat deur die jare in menige tydskrifte verskyn het.

Jacqueline se fyn waarneming en vermoë om verwikkelde emosies en situasies in eenvoud te verwoord laat die leser opnuut verwonderd oor die skoonheid van ons wêreld.

Die skrywer nooi die leser om haar te vergesel op ver reise na interessante bestemmings en inspirerende ervarings. Poskaarte van ’n reis is die perfekte geskenk vir jouself en ander, oud of jonk. Die skrywer se passie vir reis, kuns en alles wat mooi is, sal verseker dat lesers van alle ouderdomme hierdie boek sal geniet.

Publication

2023

Pages

192

Format

Epub

Publisher

Luca

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites