Hoe meer haas … hoe meer moeilikheid! Professor Fungus het ’n probleem: Sy nuutste uitvinding wil glad nie werk nie! Die Dupliserende Infrarooi Trippel-Turbo Omsetter (kortweg sommer D. I. T. T. O.) is veronderstel om dinge te kloon… maar dit doen net mooi niks! Bennie, Jenny en Edison die robot dink dit is hoog tyd dat die professor ’n blaaskans neem en ’n slag uit sy laboratorium kom om vars lug te kry. Dalk is ’n uitstappie na neef Naas se plaas net die regte medisyne! Maar op die plaas loop dinge onverwags skeef — en kort voor lank is daar ’n KONYN-KATASTROFE met konyne net waar jy kyk!
Publication
2018
Pages
48
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Collection
Professor Fungus
There are no reviews for this book yet.