Dis VIS-skriklik ... Bennie en Jenny kan nie wag om akwarium toe te gaan nie. Hulle gaan haaie, dolfyne en ander seediere in lewende lywe sien. Maar dan vind hulle uit een van professor Fungus se vriende gaan ’n nuwe uitstalling by die akwarium open ... een met rye en rye skerp tande!
Publication
2013
Pages
32
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Collection
Professor Fungus
There are no reviews for this book yet.