Bennie en Jenny het ’n KLEIN ou probleempie ... Professor Fungus se nuutste uitvinding is fantasties. Die K.R.I.M.P. 3000 kan enige iets piepklein maak. Maar toe dinge in die laboratorium skeefloop, is dit die begin van ’n GROOT avontuur…
Publication
2013
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Illustrator
Johann Strauss
Collection
Professor Fungus
There are no reviews for this book yet.