Jy sal jou oë nie glo nie! Professor Fungus is besig met ’n fantastiese nuwe uitvinding in sy laboratorium — en Bennie en Jenny kan nie wag om dit op die proef te stel nie. Professor Fungus noem dit sy Vloeibare Energie-Reduserende Dubbel-Weerkaatsende Ydelheid-Neutraliseerder… of kortweg sommer net V. E. R. D. W. Y. N. En die beste van als? Dit kan jou onsigbaar maak! Dit klink sommer na vet pret! Maar dan kry ’n skurk die formule in die hande — en Bennie en Jenny moet help om van die wêreld se kosbaarste juwele te probeer red …
Publication
2018
Pages
48
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Collection
Professor Fungus
There are no reviews for this book yet.