Professor Fungus se nuwe robot is briljant. Bennie en Jenny is baie beïndruk met die B-Bot. Daar is byna niks wat dié blikbrein nie kan doen nie. Maar iewers is ’n skroef los. En toe die robot in die verkeerde hande beland, is daar GROOT probleme ...
Publication
2014
Pages
40
Format
Epub
Publisher
Lapa Publishers
Excerpt
Collection
Professor Fungus
There are no reviews for this book yet.