Eet jou groente ... voor hulle JOU eet! Bennie en Jenny hou nie van groente nie. Maar hulle is nogtans opgewonde oor professor Fungus se nuutste eksperiment. Daar is egter GROOT fout met die tamaties in sy kweekhuis ... en kort voor lank spat die pitte behoorlik!
Publication
2013
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Illustrator
Johann Strauss
Collection
Professor Fungus
There are no reviews for this book yet.