Professor Fungus Omnibus 3

Available formats:

Log in to add

Professor Fungus Omnibus 3

J
Jaco Jacobs

Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer die De Vries-tweeling om hulle bose plannetjies uit te voer, help om Jenny te genees wanneer sy per ongeluk ’n formule drink wat haar pers maak en veroorsaak dat sy ’n stert groei, veg teen ’n onsigbare vyand, vang al die klone van Professor Fungus se konyn, … en lyk dadelik jonger met die nuwe plooiroom wat Professor Fungus vervaardig het!Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek - insluitend ’n splinternuwe storie!1. Professor Fungus en die sneeumasjien2. Professor Fungus en die monsterformule3. Professor Fungus en die onsigbare skurk4. Professor Fungus en die gekloonde konyn5. Professor Fungus en die nare newe-effek - eksklusief uitgegee in hierdie omnibus

Publication

2022

Pages

224

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Illustrator

Johann Strauss

Collection

Professor Fungus

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites