Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luister-toetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop –dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.
Publication
2024
Pages
160
Format
Epub
Publisher
Lapa Publishers
Excerpt
Illustrator
Nicole Hein
There are no reviews for this book yet.