Quinn

Available formats:

Log in to add

Quinn

E
Elsa Winckler

Die Skot Quinn Sutherland het Ella du Toit se hart ses maande gelede gebreek toe hy bloot opgehou het om op haar teksboodskappe te antwoord. Sy kies koers Londen toe waar sy as beleggingsontleder gaan werk. Dan bars ’n skietery los by die restaurant waar sy een aand kuier en Quinn is die een wat met haar hospitaal toe jaag. Hulle besef die vonk tussen hulle is nog lank nie uitgebrand nie. Quinn is egter nie van plan om gou te trou nie en Ella is lugtig vir hom nadat hy haar so seergemaak het. Dan stel sy ’n kortstondige romanse van drie weke tussen hulle voor. Dit behoort genoeg te wees om hulle vir goed uit mekaar se gestel te kry, of hoe?

Publication

2024

Pages

192

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Collection

Romanza Stoom 18+

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites