Minette is in Taipei, Taiwan, om meer oor haar biologiese ouers uit te vind, maar sy is eensaam in dié bedrywige stad. Die aantreklike mede-Suid-Afrikaner Hubert Jones laat haar hart vinniger klop, maar hy is veertien jaar ouer as sy.
There are no reviews for this book yet.