Reënboogrant Maats 10: Shani en die sokkie

A
Ansonette Kruger

Ou Biltong, die hoof van Laerskool Reënboogrant, het toestemming gegee dat die kinders ’n dans mag reël om geld vir liefdadigheid in te samel. Sunette en Shani weet sommer dit gaan die grootste gebeurtenis ooit wees! Die twee Brink-sussies het net ’n paar klein probleempies. ’n Mens kan nie alleen gaan nie – ’n ou moet jou vra. Terwyl Sunette nog tob oor ’n rok en ’n date, beraam Shani vinnig planne om ’n stunning rok in die hande te kry en die oulikste ou in die skool sover te kry om haar na die sokkie te vra. Nooit in hul wildste drome het hulle kon raai wat alles by so ’n sokkie kan gebeur nie…

Publication

2012

Pages

67

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Collection

Reënboogrant Maats

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites