Shani en Sunette weet sommer daar kom moeilikheid toe Marietjie ’n verwaarloosde rondloperhond huis toe bring. Die hond moet DBV toe en Marietjie se hart is baie seer daaroor … Dan kry Shani uit die bloute ’n baie oulike idee – hulle kan geld insamel vir ’n goeie doel en terselfdertyd ook hope pret hê. Maar dinge loop skeef en kort voor lank is daar groot moeilikheid in die Laerskool Reënboogrant …
Publication
2012
Pages
74
Format
Epub
Publisher
Lapa Publishers
Excerpt
Collection
Reënboogrant Maats
There are no reviews for this book yet.