Sunette is byna seker dat sy vir Natasha, die nuwe meisie by die skool, gevaarlike toertjies op ’n ponie in die sirkus sien doen het. Maar dit kan tog nie wees nie, want haar ouers is dan baie ryk en hulle woon in hotelle … Intussen het Tina dit sowaar reggekry om Patience vir twee weke te laat skors. Shani besluit om Pat se onskuld te bewys. Sy gaan die skool dié keer tot in sy fondasies skud. Selfs ou Biltong het nie raad nie …
Publication
2012
Pages
68
Format
Epub
Publisher
Lapa Publishers
Excerpt
Collection
Reënboogrant Maats
There are no reviews for this book yet.