Hoërskool Reënboogrant is in rep en roer omdat iemand graffiti teen die skool se muur geverf het. Maar Sunette en Shani steur hulle nie veel aan al die opwinding nie. Shani is gefassineer deur die geheimsinnige Jacques. Is dit waar wat almal sê – dat Jacques dwelms verkoop? En Sunette kyk skielik met nuwe oë na Japie. Hoekom het sy nog nooit die sensitiewe, vriendelike ou agter die hardekwasmasker raakgesien nie? Maar wat sy nie weet nie, is dat Japie ’n nare weddenskap aan die gang het …
Publication
2012
Pages
78
Format
Epub
Publisher
Lapa Publishers
Excerpt
Collection
Reënboogrant Tieners
There are no reviews for this book yet.