Reënboogrant Tieners 9: Sake van die hart

L
Louise van Niekerk

Shani en Sunette beplan hulle gesamentlike verjaardagpartytjie – een van Reënboogrant se groot gebeurtenisse van die jaar. Vanjaar hou hulle ’n partytjie waarheen almal maskers moet dra. Shani het klaar op haar uitrusting besluit en sy kan nie wag dat die aand moet aanbreek nie … en dat haar ouers moet gaan slaap sodat sy haar ontwerpersrok kan vertoon nie. Sunette bekommer haar te veel oor Jaco en sy geheim om na die patrytjie uit te sien. Maar agter sommige van die maskers skuil daardie aand ’n paar mense met duistere motiewe …

Publication

2012

Pages

90

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Collection

Reënboogrant Tieners

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites