Reënboogrant Tieners: Omnibus 2

Available formats:

Log in to add

Reënboogrant Tieners: Omnibus 2

L
Louise van Niekerk

Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Tieners-boeke is Shani-hulle op hoërskool, en daar is hope opwinding, pret en liefdesteleurstellings, met partytjies, kêrels en ander uitdagings van grootword. Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit dié gewilde reeks: Partytjies en penaries; Hunks en hamburgers; Raves en rugstekers

Publication

2018

Pages

352

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Collection

Reënboogrant Tieners: Omnibus

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites