Reënmeisie & Toe ontmoet ek jou

N
Nerine le Roux
I
Ildé Grové

Op ’n reënerige aand ontmoet Klara ’n man met treffende oë. Hy daag weer op terwyl sy werk as ‘Jai’ by die Chinese restaurant. Dalk is dit toeval, dalk nie, maar Ben verstaan haar hart se taal.

BONUSKORTVERHAAL!

Toe ontmoet ek jou – Ildé Grové

Sayeed het die vrou van sy drome ontmoet, maar hy nou moet haar aan die ander vrou in sy lewe voorstel, sy ma. Hy hoop dis nie die einde van hul pad saam nie.

Publication

2018

Pages

60

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites