Vir die eerste keer vandat Vandre en sy ma Engeland toe geëmigreer het, gaan hy en sy pa sy ouma-hulle besoek, maar ’n lelike motorongeluk reg in die middel van die Boesmanland ontspoor hulle planne. Vandre, op soek na hulp vir sy beseerde pa, verdwaal heeltemal in ’n onbekende stukkie van die wêreld. Dit word ’n stryd van oorlewing teen die natuur en teen homself.
Publication
2023
Pages
200
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.