Lorenzo Esposito sal nie nee vir ’n antwoord neem nie. Shaylee sal met hom trou, want dan kry haar oorlede suster en sy oorlede broer se dogtertjie, Amy, ’n goeie tuiste. Dis ’n doodgewone saketransaksie, maar toe ontwikkel Shaylee gevoelens.
Publication
2018
Pages
120
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.