Riek en Niek: Roomys op Planeet Zork

Roomys op Planeet Zork

J
Jaco Jacobs

Riek en Niek het ’n plan … ’n Slim plan om SAKKE en SAKKE vol geld by die skool se markdag te maak. Maar dan steel nare Nanja hulle idee. En boonop vertel sy vir die HELE skool Riek en Niek gaan roomys maak wat soos blomkool en spinasie smaak … BLÊG! NIEMAND gaan dit koop nie! Kan Riek en Niek aan ’n plan dink om Nanja terug te betaal EN vet pret by die markdag te hê?

Publication

2022

Pages

48

Format

Epub

Publisher

Pan Macmillan South Africa Children's Books

Excerpt

EPUB

Illustrator

Frank Lunar

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites