Roep van die Naguil

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Roep van die Naguil

R
Rina Cilliers

Nurinke se impulsiewe geklouter op ’n spieëlkas om ’n reistas in die hande te kry het meer as net ’n gebreekte enkel vir haar tot gevolg. Sy is genoop om op haar ouma se Karooplaas te gaan herstel waar sy haar ouma se befoeterde wewenaar-buurman, Lood, met sy stom seuntjie ontmoet.

Publication

2020

Pages

208

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites