Rolbosliefde

Available formats:

Log in to add

Rolbosliefde

M
Madelie Human

As lewensafrigter help Lize graag mense om hul lewe op koers te kry.

Mark Lessing is platgeslaan ná ’n groot verlies en klop slegs op aandrang van sy ma by Lize aan. Lize verstaan moeilike ma’s en groot verlies, maar Mark is hardkoppig en eiesinnig.

Lize fassineer Mark en maak hom weer lus vir die lewe. Uiteindelik oorreed sy hom om werk te soek. Sy nuwe baas is egter ’n beeldskone blondine, en dis toe dat die poppe begin dans.

Publication

2025

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Collection

Romanza Modern

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites