Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. ’n Nuwe bruidegom Haar vernedering voor die preekstoel skryf sy net aan een man se inmenging toe – Quinton Rousseau. Die Masai Mara in Kenia is dalk ver genoeg om van die Rousseau’s te vlug, maar nie van haar haat nie. Verlore jare Isabella staan ná vyf en twintig jaar weer voor die seun wat sy laat aanneem het en sy pa. Maar dis net sy wat dit weet en dis te laat om te praat.
Publication
2020
Pages
266
Format
Paperback
Publisher
Romanza
Collection
Romanza Nostalgie
There are no reviews for this book yet.