Romanza Nostalgie: Madelie Human

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Romanza Nostalgie: Madelie Human

M
Madelie Human

Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf.

Jy is die een

De Wet Erasmus is skoon bombefoeterd oor sy nuwe huismaat. Daar’s skielik net te veel goed, te veel vróú in sy huis. Roni versondig sy siel graag, nie bedag op wat in dié strak wetenskaplike skuil nie.

Optelgoed is hougoed

Brink de Meyer se terugkoms Sitrusville toe het al wat hubare vroumens is op hol. Almal behalwe Tharien. Hy’s van die bodorp en sy ’n motorwerktuigkundige.

Maar Brink draai net om haar. Onthou hy nie hulle geskiedenis nie?

Publication

2020

Pages

266

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Nostalgie

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites