Bianka stem in om Liam se metgesel te wees by funksies nadat hy haar finansieël ondersteun het. Een afspraak raak egter twee en sy raak al hoe meer bewus van die man ágter die ryk en roekelose fasade.
Publication
2015
Pages
117
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.