Saartjie die spinnekop met sewe bene

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Saartjie die spinnekop met sewe bene

R
Riana Scheepers

Die idee vir hierdie pragtig geïllustreerde boek het gespruit uit die behoefte wat die skrywer gehad het om kennis aan kinders oor te dra oor wesens, soos insekte, wat hul omgewing deel. Hierdie prenteboek lei kinders se denke in ’n rigting oor hoe om hierdie klein wesens te respekteer. Om die vrees vir spinnekoppe aan te spreek, het die skrywer hierdie avontuurstorie oor die oulike spinnekop met die naam Saartjie geskep. Die storie wys daarop dat sommige spinnekoppe onskadelik is en dat hulle, en baie ander kreatuurtjies in die natuur, nie die behandeling verdien wat mense hulle gee nie.

Publication

2023

Pages

40

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Illustrator

Elsabé Ebersöhn

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites