Karen is vir die eerste keer verlief en George is enige vrou se droomman: lank, aantreklik, sjarmant én suksesvol.
Hoekom bring sy dan al hoe meer tyd saam met die “kreupel kluisenaar” Werner Scholtz deur? En hoekom roer dit haar so wanneer sy saam met hom na Maria Callas se “Saggies ontwaak my hart” luister?
Dalk, besef Karen, is verliefdheid nie ware liefde nie. Maar wie is die vrou vir wie Werner elke week ’n gerf blomme neem?
Publication
2024
Pages
192
Format
Paperback
Publisher
Romanza
Collection
Romanza Modern
There are no reviews for this book yet.