Sakgids: Soogdiere van Suider-Afrika

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Sakgids: Soogdiere van Suider-Afrika

C
Chris Stuart
M
Mathilde Stuart

Suider-Afrika is die tuiste van ’n rykdom soogdiersoorte, wat in ’n wye verskeidenheid habitats leef. Hierdie bondige boekie is die ideale sakgids om soogdiere in die streek mee uit te ken. Dis maklik om te gebruik en dek - in verbasende besonderhede - sowat 120 soogdiere, van die kleinste soogdiere (soos vlermuise, klaasneuse en skeerbekmuise) tot die grootste (soos olifante, leeus en renosters) en sluit ook seediersoorte in (soos robbe, dolfyne en walvisse). Met betroubare en kleurvolle illustrasies, bied hierdie gids beknopte inligting oor sleutel-identifiseringswenke, soortgelyke spesies, habitat, gedrag, dieet, dieregeluide, voortplanting, lewensduur, verspreiding en grootte. Duidelike afbeeldings van elke dier, verspreidingskaarte, silhoue‘tte wat diere se relatiewe grootte in verhouding tot die mens aandui en illustrasies van spore en mis, maak hierdie ’n noodsaaklike gids vir sowel toeriste as natuurliefhebbers.

Publication

2011

Pages

160

Format

Paperback

Publisher

Struik Nature

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites