Sanri se neus begin kriewel toe ’n vreemde ding een middag in Middernagstraat gebeur. Sy is byna doodseker sy het gesien hoe een van Claudia Müller se oulike skoothondjies ’n oomblik lank in ’n monster verander ... En dan begin troeteldiere in Raaiselfontein verdwyn ...
There are no reviews for this book yet.